Testimonials


Testimonial

Anita Van Nelieli | 15 Julie 2015

Wil jou net bedank vir my knie operasie ek stap elke dag minimum 3 km sonder enige probleem of hulp of krukke knie is wonderlik, party keer baie styf en veral as ek lank sit. My vriend wat sy knie op 11 Januarie laat vervang het, kan nog nie eers loop nie en sy knie is baie geswel so dankie vir jou goeie job gedoen. Sukses vir jou vorentoe.

Groete,

Wimpie | 6 Februarie 2018

All we can say, we have been operated by dr Morkel several times during 3 years time, and what a good experience of efficiency, expertise of the highest level and friendly mannered doctor he is!. We found him quick to respond to urgencies, and also any complications, and affordable, within reach of our medical aid standards, and always explaining any procedures in details you can understand and grasp.

Most orthopaedic surgeons tend to be very harch in personality because of their working with harch type of equipments, but dr Morkel did not lose his ability of empathy and sympathy, we can with ease say we will always go back to him. Big thank you, to dr D Morkel for several times helping us to be able to go fully back to work!

William and Joretha Jelbert | 25 May 2013

My new hip is working exceptionally well with absolutely no subsequent pain or discomfort experienced. I still walk ca 5-7 km daily and my regained full and free freedom of movement is wonderful to experience!

Thank you for an accurate diagnosis!

Best regards,

Keith Gall | 13 July 2017

I suffered from hip pain for about 7 months until it became too much and I wasn't able to do things I used to do (physically), I was put at ease after being initially referred to Dr Morkel and then by Dr himself. Yes it might be a common operation but he and his team handled me with professionalism and compassion. It's now about 3 months after my operation and the pain is gone plus I can continue with life the way it was. Many thanks Dr Morkel and staff.

Dave Alers | 3 December 2015

Baie dankie dat u en die administratiewe personeel in u spreekkamer my heupvervanging van 10 dae gelede, meer as 100% makliker en beter gemaak het as wat ek kon dink. U empatie, vriendelikheid en perfessionele uitstekende werk waardeer ek opreg.

Ek het binne ‘n week’n afspraak gekry en in minder as ‘n week was die heupvervanging reeds gedoen. Dieselfde dag van my 1ste afspraak, is al die nodige toetse gedoen en selfs my bed in die hospital bespreek. Nerens he ek in ‘n wagkamer nodig gehad on te wag nie. Alles is vooraf gereel deur u vriendelike bekwame personaeel. By enige ander praktyk sou dit minsters’n maand of langer duur om alles te doen.

Ek waardeer u tyd te midde van ‘n baie besige praktyk. U het stadig saam met my geloop, al my vrae beantwoord en vir my en my amn die hele prseduse met behulp van die X-strale verduidelik. Tydens my verblyf in die hospital het u my so gereeld besoek.
Baie dankie en sterkte met u uitstende werk as ortopeed.

Debbie Carstens | 29 April 2014

Het n heupvervanging (Prostese) op my linker heup gehad 7 Oktober 2015.was in hospital vir 4 dae en kan daarna met gemak uit hospital stap met bystand van 2 krukkeWas terug by werk na 1 week..Eerste 2 weke was nog baie ongemaklik veral om in en uit motor te klim en kon nie motor bestuur.

In week 3 het ek oorgeslaan na 1 kruk en kon stop met pynstillers.Kon ook motor bestuur alhoewel net kort afstande na my kantoor.

Huidiglik in week 4 en stap reeds sonder krukke ,maar langer afstande stap ek nog met behulp van 1 kruk.Oefen daagliks in gim na 3 weke alhoewel tipe oefening wat ek kan doen baie beperk is.konsentreer meesal op arm oefeninge aangesien bene nog te swak is.ry egter al op oefen fiets vir 20 min met ligte weerstand met gemak.

Hoop dit is wat jy verlang

Groete

Niel koch | 3 November 2015

In Johannesburg I saw an orthopaedic surgeon last September who specializes in knees and shoulders and with an x-ray he missed my problem totally.

We moved to Somerset West permanently arriving in November 2014. After the agony in my knee I visited a Biokineticist in January 2015 for a range of exercise and purchased an indoor cycle.

This was temporary relief to begin until it swelled up beyond belief and I was soon looking for another orthopaedic surgeon in hopes that an athroscopy would end my knee pain.

Dr Danie Morkel and amazing man and orthopaedic surgeon conducted all the surgeries, the arthroscopy on the 27th May 2015 and then my total knee replacement on the 16th September 2015 at the Medi-Clinic Vergelegen Clinic Hospital in Somerset West. I was back at work half day the following week and cannot believe the relief of having a total knee, trouble free replacement by Dr Danie Morkel, ending more than 2 years of chronic pain.

Rosalie Neto | 3 November 2015

Goeiedag

Ek het dr Morkel besoek vroeer die jaar met erge heuppyn, waarna hy 'n heupvervanging voorgestel het. Ek is op 7 Oktober 2015 deur hom geopereer. Hy het my met die eerste ondersoek in ICU verseker dat die prosedure baie goed afgeloop het en met elke ondersoek daarna sy tevredenheid uitgespreek oor my vordering, wat vir my baie goeie nuus was aangesien ek baie benoud was voor die operasie.

Ek is op die oomblik besig met die herstelproses (dit was pas 1 maand na die operasie) en kan getuig dat dit 'n pynlose maand was en ek sal dr. Morkel regtig aanbeveel by my vriende en enigiemand wat so 'n prosedure moet laat doen. Vriendelike groete

Helena Kritzinger | 9 November 2015